ARTIKELS OOR PERSOONLIKE EN KORPORATIEWE FINANSIËLE BEPLANNING

Hieronder verskyn ‘n aantal artikels oor bogenoemde onderwerpe wat in finansiële blaaie verskyn het:

DIE GRONDBEGRIPPE VAN TRUSTS
Die gebruiksmoontlikhede van trusts en die belastingvoordele wat dit bied

DIE BASIESE BEGINSELS VAN ‘N TESTAMENT

BELASTINGVERLIGTING VIR KLEIN SAKE-ONDERNEMINGS
Die belastingtoegewings vir klein sake-onderneming en hoe dit deur entrepreneurs benut kan word

KAPITAALWINSBELASTING: BEPALING VAN BASISKOSTE VOLGENS DIE TYDTOEDELINGSMETODE
‘n Werkswyse om te bepaal in welke omstandighede die tydtoedelingsmetode ‘n beter resultaat as die waardasiemetode kan gee

GENOTEERDE EIENDOMME
‘n Kort uiteensetting van die beleggingsgeleenthede wat genoteerde eiendomme bied en die wyse waarop ‘n mens daarin kan belê.

 

Uitsluiting: Al die artikels op hierdie webtuiste is geskryf deur Frikkie Strauss. Die inligting wat verskaf word, is vir algemene gebruik en die skrywer kan nie verantwoordelik gehou word vir die gevolge van besluite wat op grond daarvan geneem word nie. Dit word aanbeveel dat professionele advies in verband daarmee ingewin word

 

PIKETBERG
Adres: Langstraat 101, Posbus 339, Piketberg, 7320
Tel: (022)  913 2353/913 2391 | Faks: (022)  913 1482 | Sel: 082  493 3785
E-pos: strausse@xsinet.co.za