OPENBAARMAKING

 

In terme van die Wet op Finansiële Advies en Tussengangerdienste (Nr.37 van 2002) moet ek as finansiële beplanner die volgende inligting aan kliënte en voornemende kliënte openbaar:

 

-    FDV-nommer: FSP38730

-    Volle naam:     Frederik Johannes Strauss

-    Fisiese adres: Voortrekkerstraat 97, Piketberg

-    Besigheidsadres: Langstraat 101, Piketberg

-    Posadres:        Posbus 339, Piketberg, 7320

-    Telefoon:         022 – 913 2391

-    Faks:                022 – 913 1482

-    Sel:                   082 – 493 3785

-    E-pos:               strausse@xsinet.co.za

 

·      Ek lewer vir die afgelope 20 jaar ‘n finansiële adviesdiens en beskik oor die opleiding en ondervinding om op die volgende gebiede advies en diens aan my kliënte te lewer:

 

-       Aftrede-, belasting-, beleggings-, boedel-, eiendoms-, risiko- en strategiese beplanning

-       Finansiële- en kredietbestuur

-       Rekeningkundige dienste en boedelbereddering

 

·      Ek is ‘n Professionele Rekenmeester (lid van SAIPA) en ‘n Gesertifiseerde Finansiële Beplanner (CFP)

 

·      Ek het die volgende kwalifikasies:

 

-       B.Compt. (Unisa 1980)

-       MA (UP 1973)

-       Nagraadse Diploma in Persoonlike Finansiële Beplanning (US 2006)

-       CFP (Instituut van Finansiële Beplanning 2007)

 

·      Ek is die alleeneienaar van FJS Finansiële Dienste

 

·      Ek is die prinsipaal en enigste sleutelpersoon van FJS Finansiële Dienste en benodig dus nie ‘n  eksterne nakomingsbeampte nie.

 

·     Ek verdien my inkomste deur professionele fooie wat deur die kliënte self aan my betaal word. Ek ontvang geen kommissie of fooie van enige produkverskaffers nie.

 

 

FJ STRAUSS

 

31 Maart 2011

 

 

Description: C:\Websites\waardeskepper\px\hr.gif

PIKETBERG
Adres: Langstraat 101, Posbus 339, Piketberg, 7320
Tel: (022)  913 2353/913 2391 | Faks: (022)  913 1482 | Sel: 082  493 3785
E-pos: strausse@xsinet.co.za